Poskaarte van Paulet Huis | Postcards from Paulet House #2

Deelnemers van LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool het nog “poskaarte” en foto’s vanuit Paulet Huis gestuur.