Polisiëringsbestuurstrategieë in intelligensiegedrewe ingrypings: vragmotorkapings as gevallestudie
Rudolph Zinn in LitNet Akademies: “Polisiëring was in die verlede meestal reaktief en gebaseer op geskiedkundige data (statistiek) wat soms 18 maande oud was. Misdaadinsidente is tot ses maande ná ’n volledige boekjaar deur misdaadontleders verbonde aan die SAPD saamgevoeg en ontleed voordat die statistiek bekend gemaak is.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed