Polemiek: ’n Smaakmaker sonder smaak vir boeke?

“As ons nie die verskil tussen selfverheerliking en gemeenskapsverryking kan uitwys nie, dan is die krake nie net in die porselein nie – dit is in ons literêre gewete.”