Pniël Adam Small Fees: 22–24 Februarie 2019

Die derde Pniël Adam Small Fees vind vanaf 22 tot 24 Februarie 2019 plaas.  Hier is die volledige program. Al die gesprekke kan gratis bygewoon word.