Please, don’t call me moffie by die KKNK

“Hoe kan ek ’n gelowige Moslem wees as sommige moellas beweer dis haram om te wees wie ek is? Waarom sou Allah my gay maak as hy nie gay mense liefhet nie?”