Platsak maak ’n plan vir voorlees in die klaskamer: ’n onderhoud met die skrywer

“Ek het ook grootgeword in ’n huis waar elkeen van ons kinders die voorreg gehad het om op ’n stadium ’n troeteldier te kon hê. Ek wens ek kon vir alle diere ’n goeie huis gee. As iemand wat my boek klaar gelees het, net ’n bietjie liewer is vir hul troeteldier, is dit reeds ’n wen vir my!”