“Ek versamel nie antieke nie, was nog nooit oorsee of op universiteit nie en my huis is sommer ’n grasdakplekkie in die bos. Maar ek is lief vir die buitelewe en die eensaamheid van ’n skrywer se beroep … en ek is lief vir my honde. Die liefste van alles het ek my medemens met al hul nimmereindigende snaaksighede waaroor ek kan skryf.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed