Philip Larkin

“want dit is hier, meneer Larkin
vanuit jou oeuvre se sepiafotografie
waar die luiperd
met kragtige heupe vaartbelyn
geruisloos die leser bespring”