Philip Kerr se Hans-Nazi’s is donker Berlynse noir
“Die ooreenkomste met ons eie land se benarde situasie – eers die agterdog van die Apartheidsjare; mense wat oornag verdwyn en dae later in riviere of oop stukke veld opduik, met flou verskonings van ongelukke wat deur lompheid veroorsaak is; en dan die neiging om die verlede as beter voor te hou – is ooglopend.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed