Pharos se Klein woordeboek/Little Dictionary bedoel vir groot en klein: ’n onderhoud

“Ons teikenmark is jonk en oud, Afrikaans en Engels – enigiemand wat ’n betroubare, sakpas naslaanbron saam met hulle wil dra.”