Pharos-blokraaiwoordeboeke: ’n onderhoud vir blokraaiselliefhebbers

“Elke blokraaigeesdriftige sal vir jou kan vertel van frustrasie. … Dit was die vernaamste rede vir die skryf van Blokraai-antwoorde. Die geheim is om eers jou kennis te toets en wanneer jy op die punt is waar jy hande in die lug gooi, die boek as hulpmiddel in te span.”