Peter Pan en Laurie deur Marié Heese: ’n lesersindruk

“Om vir ewig sorgvry te lewe, is ’n universele wens wat oor elke mens se pad kom. Dit is moontlik ook die grootste bydraer tot die verhaal se sukses.”