Persvrystelling: uitvoerende komitee van die US-Konvokasie aanlyn verkies

Danksy ’n verkiesing wat die eerste keer aanlyn plaasgevind het, is die grootste aantal stemme ooit deur lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch uitgebring.