Persvrystelling: Suidoosterfees se inryteater begin op hoë noot
Die Suidoosterfees by kykNET Atlantic Inryteater het Woensdagaand op ’n hoë noot in sy splinternuwe gedaante afgeskop. Francois van Coke en Early B het die inrygehoor behoorlik laat ruk en rol. Die parkeerarea was volgepak met feesgangers in hulle motors, veilig ingevolge die nasionale Covid-19-regulasies.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed