Persvrystelling: Skryfskool in die Swartland

Een van vanjaar se opwindendste Afrikaanse nuwelingskrywers, Lize Albertyn-du Toit (Die kinders van Spookwerwe, Human & Rousseau), woon op Vlakkerug. En dit is waar jy jou skryfspiere gaan ontwikkel, of versterk. Dis ’n afspraak met jouself.