Persvrystelling: Ope brief aan die US-senaat

“Hierdie senaatsbesluit het historiese implikasies. Hoor ons. Dit voel asof julle dit tot nou toe nie gedoen het nie.”