Persvrystelling: Moedertaalmaand 2020 – Kom ons maak ’n bohaai!
Dit is Moedertaalmaand en op 21 Februarie vier ons Internasionale Moedertaaldag wat deur Unesco (die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie) ingestel is om te fokus op die belangrikheid van moedertale regoor die wêreld. Hulle moedig mense aan en lig mense in oor die belangrikheid van moedertaalonderrig en lê klem op die bewaring van kultuur en erfenis.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed