Persvrystelling: Gedigtefees in McGregor, 24 tot 26 Augustus 2018

“Gedigteliefhebbers wat die naweek gaan bywoon kan uitsien na voorlesings deur ’n keur van meer as 160 Suid-Afrikaanse digters.”