Persvrystelling: Ervaar eie Klein Karoo soos nog nooit vantevore by KKNK 2020

Karen Zoid en Charl du Plessis in die Kangogrotte. Produkte en lekkernye uit die Klein Karoo. Leer van Oudtshoorn se ryk geskiedenis. Die 26ste KKNK bied opnuut unieke geleenthede om die Klein Karoo ten volle te ervaar wanneer diƩ fees van 23 tot 29 Maart op Oudtshoorn aangebied word.