Persverklaring: Wenners van die 2022-UJ-debuutprys en die 2022-UJ-prys bekend
Die wenners van die 2022 UJ-debuutprys en die 2022 UJ-prys is pas bekend gemaak. Altesaam 86 boeke in alle genres in Afrikaans wat in 2021 verskyn het, het meegeding om diƩ twee pryse.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed