Persverklaring: Visuele kuns tydens die Suidoosterfees

Tydens die Suidoosterfees se 21ste verjaarsdag deel 21 kunstenaars hulle “rykdom en skoonhede” (Uys Krige) met ons. As inspirasie word stip gekyk na Jan Rabie se kortverhaalbundel 21, wat in 1956 die Afrikaanse literĂªre landskap onherroeplik verander het.