Persverklaring: Theo Kleynhans vier die lewe met ’n uitsonderlike uitstalling

Al die werk op die uitstalling sal te koop wees en die fondse sal vir Theo se palliatiewe versorging gaan.