Persverklaring en uitnodiging: Skryf in vir die ATKV se Crescendo-mentorskapprogram
Voornemende deelnemers aan die volgende Crescendo-projek het nog tot 31 Desember 2024 kans om in te skryf. Die ATKV-Crescendo nooi uit: “Skryf nou in! Moenie wag nie! Stuur vir ons daai liedjie wat jy self geskryf het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed