Persverklaring: She had a name 365
Op 25 November breek die begin van 16 dae van aktivisme teen geslagsgeweld aan, ’n internasionale veldtog wat jaarliks deur menige aktiviste en organisasies ondersteun word. Die jaar is anders vir kunstenaar en aktivis Carin Bester wat teen 25 November reeds op dag 239 van ’n 365-dag veldtog teen vrouemoord sal wees.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed