Persverklaring: RSG Radioteater se Meeu-rus deur Jana Nortier op Donderdagaand 2 April om 20:00

Jana het vir lank die rol van Sussie vertolk in die sepie, Villa Rosa. Sy het veral bekendheid verwerf met die Wimpy-advertensie, waarin haar karakter gesĂȘ het: “Ag Henry, I love it when you talk foreign.”