Persverklaring: Program van die kykNET Silwerskermfees 2026 bekend

Die 14de kykNET Silwerskermfees, wat van 19 tot 22 Augustus in Kampsbaai, Kaapstad, plaasvind, spog met ‘n uiteenlopende aanbod wat die diepte en diversiteit van Afrikaanse rolprentkuns weerspieĆ«l.