Persverklaring: PEN Afrikaans oor die onregmatige verspreiding van Truth to power
“Eskom kan totaal in duie stort, so word soms beweer. Ditto met die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf. Druk van die staat en grootskaalse boewery deur gewone mense op straat mag lei tot ’n totale uitwissing van ons land se boekebedryf.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed