Persverklaring: Oudtshoorn se reWOLusie kry nasionale voetspoor

Die hele Suid-Afrika kan nou deelneem, met meer komberse as ooit wat warmte kan gee aan behoeftiges in die koue wintermaande wat kom.