Persverklaring: Nuwe Akademieraad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) kondig met genoeƫ die samestelling van die nuut verkose Akademieraad aan.