Persverklaring: Lekkerland Carnival, Saterdag 13 Mei, Pretoria

Dis die perfekte dag uitstappie vir vriende en familie wat hou van goeie musiek en baie pret. ’n Groot verhoog met topgehalteklank, tesame met ’n kleurvolle karnavalterrein waar kinders lekker kan speel, maak dit een van die lekkerste uitstappies wat jy hierdie jaar vir jou gesin kan beplan.