Persverklaring: Kortlyste van die Andrew Murray Desmond Tutu Prysfonds 2026 bekend
Die kortlyste vir die boekpryse wat op 29 Mei 2026 toegeken word is pas bekend gemaak. Die pryse dien veral as aansporing en erkenning vir skrywers om gehalte publikasies op teologiese en Christelike gebied in al ons landstale te lewer.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed