Persverklaring: Kort verhoogstukke beloof hoë-oktaan ervarings by Suidoosterfees

Hierdie aanskoulike vertonings van 20 tot 30 minute is ideaal vir kunsliefhebbers wat topgehalte-afwisseling nodig het tussen langer produksies. NATi en die Johann Brink Trust maak dié program by die fees moontlik in genres soos musiek, dans, woordkuns en komedie.