Persverklaring: Konstitusionele Hof lewer uitspraak ten gunste van die Universiteit Stellenbosch se Taalbeleid

“Die Universiteit neem kennis van die Hof se verwysing na die beskerming van minderheidstale. Buiten die gebruik van Engels, is die US verbind tot die gebruik van Afrikaans en isiXhosa. Dit is ook die drie amptelike tale van die Wes-Kaap, die provinsie waaruit die meeste van die US se voorgraadse studente kom.”