Persverklaring: Grondwoorde van ver vind tuiste in Paarl
Om op ’n skeppende noot mee weg te spring vir die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste bestaansjaar in 2020, is die instelling verheug om die werke van Grondwoorde 2019 se wenners in die Groen Galery uit te stal.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed