Persverklaring: Die McGregor Gedigtefees vier 10 jaar!

Digters wat belangstel om vanjaar deel van die amptelike feesprogram te wees, kan hier inligting kry oor hoe om kontak te maak vir oorweging.  Inskrywings vir die gedigteskryfkompetisie is ook nou oop. Kontantpryse te wen. Klik hier vir meer inligting.