Persverklaring: Die Gedigtefees in McGregor vier 10 jaar!

Vanjaar se fees bestaan uit 65 aanbiedinge, wat ’n ook paar oopmikrofoonsessies insluit vir die wat spontaan hul gedigte wil kom deel. Antjie Krog is deel van die lang lys indrukwekkende digters wat vanjaar op die program is.