Persverklaring: Die bloei van blomme deur Pirow Bekker

Dit is ’n groot hartseer dat Pirow Bekker, wat onlangs op die rype ouderdom van negentig jaar oorlede is, nooit sy nuutste digbundel, Die bloei van blomme, wat by Naledi verskyn, in sy hande sal kan vashou nie.