Persverklaring: Breyten Breytenbach-begrafnisaankondiging

Die private begrafnis van Breyten Breytenbach vind plaas op Dinsdag 3 Desember 2024 om 15:00 by die Pere Lachaise-begraafplaas in Parys, Frankryk. ’n Suid-Afrikaanse gedenkdiens word voorlopig vir Februarie 2025 beplan.