Persverklaring: ATKV-Crescendo Goud vier die divas van Afrikaanse musiek

Karin Hougaard, Anna Davel, Ilse Klink, Andriƫtte Norman, Stephanie Baartman, Gracia Louw is van die vrouestemme wat op 4 Julie 2026 die verhoog betree vir ATKV-Crescendo Goud: Divas in Afrikaans by die Daisy Jones Teater op Summerhill-landgoed in Stellenbosch.