Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer
“As ’n openbare uitsaaier het RSG ’n unieke en belangrike mandaat in diens van die publiek, en daardie mandaat behoort met erns en omsigtigheid benader te word. RSG se bydraers, aanbieders en luisteraars verdien dit.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed