Persoonsnaamgewing onder die Xhosasprekendes van Suid-Afrika

“Soos wat die naamdraers grootword, word hulle bewus van die positiewe eienskappe wat hulle name verteenwoordig, en streef daarna om dit uit te leef.”