PEN Afrikaans Vertaalfonds kondig suksesvolle aansoeke aan

PEN Afrikaans kondig met trots drie nuwe suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds, wat moontlik gemaak word deur finansiƫle ondersteuning van die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO), aan.