PEN Afrikaans bring hulde aan Naas Steenkamp
PEN Afrikaans het met hartseer verneem dat Naas Steenkamp, een van ons stigterslede, gisteroggend oorlede is. Naas Steenkamp was saam met John Miles, Fanie Olivier en Kerneels Breytenbach die dryfkrag agter die stigting van PEN Afrikaans in 2012.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed