PATHSA se verklaring oor transgender jongmense: Wat beteken dit vir die gewone mens?

“Daar is groot teenstand wat sekere groepe bied teen enige transgenderkwessies. Soveel so dat sommige lede van PATHSA of hul families, asook ander partye wat sorg gee aan transgender jongmense, gedreig is deur sekere anti-transgroepe.”