Pasverskyn: Dienaar van die waarheid deur MC Botha
Twee ouers en drie kinders van ’n gewone Afrikanergesin in Pretoria in die 1970’s het as bevoorregte wit mense nie die vaagste benul dat ook hulle weldra die slagoffers van die politieke bestel sou word nie. Die loopbaan van die paterfamilias, regter André Stephan Botha, is op die spel wanneer sy dogter verlief raak op ’n beskuldigde in ’n sogenaamde terroristeverhoor en die Buro vir Staatsveiligheid genoodsaak word om in te gryp.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed