Pasverskyn: Die Serwiër deur Carel van der Merwe
’n Serwiese geheime agent wat ’n dwelmsindikaat ondersoek, word koelbloedig vermoor in Kaapstad se berugte nagklubdistrik. Die polisie was hulle hande – dit was ’n gewone straatroof; die skuldiges is onbekend. Die Serwiese geheime diens, ’n organisasie met ’n reputasie vir vergelding, koop dit nie.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed