Parlementpraatjies deur Pieter Mulder: ’n resensie

“Hierdie boek, wat ontstaan het uit gewilde radiopraatjies op RSG, is ’n liefdestaak wat met ’n ligte hand geskryf is en mens met ’n ligter gemoed laat. Dit strek die skrywer tot eer en is beslis die aankoop werd vir enigeen wat in die parlement belangstel.”