Pareltjes uit Amsterdam: "Josephine Baker: ’n lewe van weerstand"
Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in hierdie reeks besoek hy die Nederlandse Weerstandsmuseum om die uitstalling “Josephine Baker: ’n lewe van weerstand” te besigtig.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed