Pa, Ma en die liefde

“Dawie maak keel skoon. ‘Ek het ’n aankondiging.’ Hy kyk elkeen van ons om die beurt in die oë om die oomblik so lank hy kan uit te rek.”