Oxford se breins en ’n siek sjimpansee, so maak hulle entstof in ’n kort tyd

“Die storie ágter hierdie program, oor ’n slim vrou en ’n siek aap, is egter flippen interessant.”